Hillary Clinton

Hillary Clinton
Hillary Clinton
Hillary Clinton in 2009

67ste Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
21 Januarie 2009 – 1 Februarie 2013
Vise James Steinberg
William Joseph Burns
President Barack Obama
Voorafgegaan deur Condoleezza Rice
Opgevolg deur John Kerry

Senator vir die deelstaat New York
Ampstermyn
3 Januarie 2001 – 21 Januarie 2009
Voorafgegaan deur Daniel Patrick Moynihan
Opgevolg deur Kirsten Gillibrand

Eerste Dame van die Verenigde State
Ampstermyn
20 Januarie 1993 – 20 Januarie 2001
President Bill Clinton
Voorafgegaan deur Barbara Bush
Opgevolg deur Laura Bush

Eerste Dame van Arkansas
Ampstermyn
11 Januarie 1983 – 12 Desember 1992
Voorafgegaan deur Gay Daniels White
Opgevolg deur Betty Tucker
Ampstermyn
9 Januarie 1979 – 19 Januarie 1981
Voorafgegaan deur Barbara Pryor
Opgevolg deur Gay Daniels White

Persoonlike besonderhede
Gebore 26 Oktober 1947 (1947-10-26)
Chicago, Illinois
Politieke party Demokraat (sedert 1968)
Republikein (tot 1968)
Eggenoot/-note Bill Clinton
Kind(ers) Chelsea Clinton
Alma mater Wellesley College
Yale-universiteit
Religie Methodisme
Handtekening

Hillary Diane Rodham Clinton (* 26 Oktober 1947 in Chicago, Illinois, as Hillary Diane Rodham) is ’n suksesvolle regsgeleerde en politikus wat in 2001 die Demokratiese senator vir New York geword het. Sy is getroud met oudpres. Bill Clinton en het van 1992 tot 2000 as Amerikaanse presidentsvrou gedien. In 2008 het sy self die president probeer word, maar Barack Obama is as die party se kandidaat benoem. In 2009 het pres. Obama haar as minister van buitelandse sake in sy kabinet aangestel.[1] In 2016 was sy die Demokratiese Party se amptelike presidentskandidaat, maar die verkiesing is deur die Republikeinse kandidaat Donald Trump gewen.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search